Gaan na inhoud

Joelia Timosjenko

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Joelia Tymosjenko)
Joelia Timosjenko
Юлія Тимошенко
Joelia Timosjenko
Joelia Timosjenko in 2018

Eerste Minister van Oekraïne
Ampstermyn
18 Desember 2007 – 4 Maart 2010
Vise Oleksandr Toertsjinof
President Wiktor Joesjtsjenko
Voorafgegaan deur Wiktor Janoekowitsj
Opgevolg deur Mikola Azarof
Ampstermyn
24 Januarie 2005 – 8 September 2005
Vise Anatolij Kinakh
President Wiktor Joesjtsjenko
Voorafgegaan deur Mikola Azarof
Opgevolg deur Joeri Jekhanoerof

Minister van brandstof en energie
Ampstermyn
30 Desember 1999 – 19 Januarie 2001
Eerste minister Wiktor Joesjtsjenko
Voorafgegaan deur Aleksej Sjeberstof (Energie)
Opgevolg deur Wiktor Joesjtsjenko

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 November 1960 (1960-11-27) (63 jaar oud)
Dnipropetrofsk, Oekraïense SSR, Sowjetunie
(nou Oekraïne)
Politieke party Hromada (1997–1999)
Vaderland (1999–hede)
Eggenoot/-note Oleksandr Timosjenko (1979–hede)
Kind(ers) Eugenia Timosjenko
Alma mater Nasionale Mynbou Universiteit van Oekraïne
Dnipropetrofsk Nasionale Universiteit
Kiëf Nasionale Ekonomiese Universiteit
Religie Oosters-Ortodokse Kerk

Joelia Timosjenko (Oekraïns: Юлія Володимирівна Тимошенко, gebore 27 November 1960) is 'n Oekraïnse politikus. Sy is die leier van die Joelia Timosjenko-groep politieke party, en die voormalige eerste minister van Oekraïne. Sy het vir twee termyne gedien. Haar eerste ampstermyn was van 24 Januarie tot 8 September 2005, sy is op 18 Desember 2007 herkies, maar op 3 Maart 2010 is sy deur die Oekraïnse parlement van haar posisie verwyder.