Gaan na inhoud

Gebruiker:Die deur se sleutel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Moet nie vir die maan luister nie

Sy het altyd geglimlag en nooit hulle vertel nie... Hulle altyd arm lengte weg van haar gehou Hulle hoef mos nie te weet nie. Maar tot die maan se gewaarlose rede het haar afgeknou

Mamma was altyd daar maar het nooit van haar pyn geweet Jy vertel mos nooit jou held dat jy in distress is nie Maar die maan se nou weer vir haar sy is gereed "Die lewe is maklik" se wie?!

Sy het lank met die maan gepraat. Wie anders sou na haar luister Sy was niemand anders as n "aandag vraat." En steeds het die aand haar getuister.

Haar ma kon ook nie veel help nie, dis moeilik- Om so hard te werk met die geld eenheid wat so vinnig daal. Sy het probeer om nie aan haar ma te dink, toe sy hard slik. Gelukig was haar ma nie daar, toe die maan haar kom haal.

Toe haar ma haar sien vra sy net "wie?!" Jammer maar die wereld is nie gereed vir my peine, Ek sal ma weer sien eendag, maar moenie vir die maan luister nie." Dis n hartseer storie met n hartseer einde...