Gaan na inhoud

Aserbeidjanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Aserbeidjanse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Aserbeidjans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Januarie 2002
Huidige status Aktief
URL az.wikipedia.org

Die Aserbeidjanse Wikipedia (آزربایجانجا ویکی‌پئدییا) is die Aserbeidjanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die redigerings-koppelvlak en tuisblad van die Wikipedia is ook toeganklik m.b.v. subtitels in Suid-Aserbeidjans. Die Wikipedia is in Januarie 2002 begin. Dit het tans ongeveer 200 300 artikels, en is die 55ste grootste Wikipedia.

Statistiek[wysig | wysig bron]

Die Wikipedia het tans 570 142 bladsye, waarvan 200 314 artikels is. Dit het 292 481 geregistreerde gebruikers, waarvan 587 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 7 642 922 wysigings aangebring en 16 916 lêers opgelaai.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]