Gaan na inhoud

Bespreking:John Medley Wood

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Nasionaliteit...[wysig bron]

Wat is fout met die nasionaliteit? Groete! Oesjaar (kontak) 11:32, 13 Februarie 2022 (UTC)[antwoord]

Daar bestaan nie 'n lêer "SA-vlag van 1912 of 1915" nie. Ek het dit voorlopig met die vlag van Natalkolonie (1875-1910) vervang (onderhandelbaar).  Aliwal2012 13:22, 13 Februarie 2022 (UTC)[antwoord]
@Oesjaar:, jy het per ongeluk al daai 1912 in 1915 verander. Suid-Afrika het in 1912 'n nuwe vlag goedgekeur, maar nie in 1915 nie. "vlagland|Suid-Afrika|1912" bestaan wél. Groete. --  SpesBona 19:40, 13 Februarie 2022 (UTC)[antwoord]