Bespreking:Vallei van die Konings

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 21 van 2024 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

"ontdek" vs opgespoor[wysig bron]

@Burgert Behr:, is opgespoor nie dalk beter woord as "ontdek" nie? Dit is daar waar die KV nommers verduidelik word. Vra maar net... Groete! Oesjaar (kontak) 13:15, 21 September 2023 (UTC)[antwoord]

Ek dink nie so nie. ~ Burgert (kontak) 13:39, 21 September 2023 (UTC)[antwoord]

Geluk met die reeks artikels![wysig bron]

@Burgert Behr:, dankie en uitstekende werk met die reeks! Nou is my vrou van my rug af! Groete! Oesjaar (kontak) 20:11, 7 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]