Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
David Koechner is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Anchorman: The Legend of Ron Burgundy (2004), Get Smart (2008), Anchorman 2: The Legend Continues (2013), en Krampus (2015).