Gaan na inhoud

Flémalle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Flémalle

Flémåle
Munisipaliteit
Raadsaal van Flémalle
Raadsaal van Flémalle
Ligging van Flémalle in die provinsie Luik
Ligging van Flémalle in die provinsie Luik
Koördinate: 50°36′00″N 5°28′00″O / 50.60000°N 5.46667°O / 50.60000; 5.46667Koördinate: 50°36′00″N 5°28′00″O / 50.60000°N 5.46667°O / 50.60000; 5.46667
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Wallonië
Provinsie Luik
Regering
 • BurgemeesterIsabelle Simonis (PS)
Oppervlak
 • Totaal36,68 km2 (14,16 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal26 144
 • Digtheid713/km2 (1 850/vk. myl)
Poskode
4400
Skakelkodes04
Webwerfwww.flemalle.be

Flémalle (Wallonies: Flémåle) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die weste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 37 km² en sowat 25 000 inwoners (2011).

Flémalle lê westelik van die Maas-rivier en suidwestelik van die stad Luik.

Geboortes[wysig | wysig bron]

  • André Cools (1927–1991), politikus, onder ander burgemeester van Flémalle (vermoor)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]