Gaan na inhoud

Frank Rautenbach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Frank Rautenbach
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Frank Rautenbach in Hansie (rolprent) as Hansie Cronjé.

Geboorte 12 Mei 1972
Oos-Londen
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Rolprente Hansie (rolprent)
Faith Like Potatoes
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francois (Frank) Rautenbach (12 Mei 1972, Oos-Londen, Suid-Afrika -) is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rautenbach speel die hoofrol in die volgende rolprente:

Rautenbach het ook die rol van Tiaan Terreblanche in 7de Laan (2000) vertolk.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]