Gaan na inhoud

Gaston Glock

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gaston Glock (19 Julie 192927 Desember 2023) was 'n Oostenrykse ingenieur en sakeman. Hy het die maatskappy Glock gestig en die Glock-pistool in 1982 ontwikkel, wat een van die invloedrykste en gewildste ligte vuurwapens van die 20ste eeu geword het.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "How The Glock Became America's Weapon Of Choice". www.wbur.org (in Engels). Februarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2021. Besoek op 9 Mei 2021.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]