Gideon Emery (gebore 12 September 1972) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Takers (2010).