Grace Rolek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Grace Rolek
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Grace Sakura Rolek[1]
Geboorte 10 Oktober 1997 (1997-10-10) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Grace Rolek (gebore 10 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Final Fantasy VII: Advent Children (2005) en in die televisiereekse George Lopez (2002) en Steven Universe (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Final Fantasy VII: Advent Children

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: George Lopez
  • 2006: Lou and Lou: Safety Patrol
  • 2013: Steven Universe

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: Happiness Is a Warm Blanket, Charlie Brown

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "About Grace Rolek" (in Engels). GraceRolek.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 13 November 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]