Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Haley Bennett (gebore 7 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Music and Lyrics (2007), Marley & Me (2008), The Magnificent Seven (2016), en The Girl on the Train (2016).