Gaan na inhoud

Irma Testa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Irma Testa (gebore 28 Desember 1997) is 'n Italiaanse bokser. Sy het deelgeneem aan die vroue se liggewig by die Olimpiese Somerspele 2016.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Irma Testa. URL besoek op 14 Augustus 2016.