Gaan na inhoud

Ittai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ittai, "die seun van Ribai, uit Gibea van die kinders van Benjamin", is een van die 37 helde van koning Dawid wat in 2 Sam 23 van die Ou Testament van die Bybel genoem word.

Die lys van helde kom ook in 1 Kron 11 voor (1 Kron 11:32).

Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook[wysig | wysig bron]