Gaan na inhoud

Jinan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
濟南市 (Jì'nán Shì)
Jinan

Jinan
Ligging in die Volksrepubliek China
Jinan is beklemtoon in hierdie kaart

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: Ji-rivier
nan – suide
"Die stad in die suide van die Jirivier"
Afkorting:
Oppervlakte: 8 177 km²
Bevolking (2009): 6 036 500 Munisipaliteit
Digtheid (2009): 738,2/km² Munisipaliteit
BIP (2009):
 - per kapita
CNY335,1 billion
CNY49 391
Hoogte bo seespieël: 500 m
Poskode: 250000
Areakode: +531
Nommerplaat-identifikasie : 鲁A
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.jinan.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese sone
CPC Jinan
Komitee-Sekretaris:
Burgemeester: Bao Zhiqiang

Jinan is die hoofstad van Shandongprovinsie, in die ooste van die Volksrepubliek China. Die stad het 'n bevolking van 6 036 500 mense in 2009 gehad, waarvan ongeveer 98% Han-Chinese is.