Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
John Carroll (17 Julie 1906 – 24 April 1979) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zorro Rides Again (1937), Go West (1940), Flying Tigers (1942), en Old Los Angeles (1948).