Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Kathy Greenwood (gebore 21 Maart 1962) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Man (2005) en Poltergeist (2015), en in die televisiereekse Goosebumps (1995) en Wind at My Back (1996).