Gaan na inhoud

Kent Faulcon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kent Faulcon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kent D. Faulcon
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kent Faulcon (gebore 1 Januarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Selma (2014) en in die televisiereekse NCIS: Los Angeles (2009), For Better or Worse (2011), en Black-ish (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: The Skin Horse
  • 2004: Strange Fruit
  • 2007: Sister's Keeper
  • 2014: Selma

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2009: NCIS: Los Angeles
  • 2011: For Better or Worse
  • 2014: Black-ish
  • 2018: Beyond the Badge
  • Brothers in Law

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Adrenaline Run

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]