Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Madison Iseman (gebore 14 Februarie 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jumanji: Welcome to the Jungle (2017), Beauty Mark (2017), en Goosebumps 2: Haunted Halloween (2018), en in die televisiereeks Still the King (2016).