Gaan na inhoud

Richard Lintern

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Richard Lintern
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Charles Lintern
Geboorte 8 Oktober 1962 (1962-10-08) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Lintern (gebore 8 Oktober 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jinnah (1998), Syriana (2005), Cassandra's Dream (2007), en The Bank Job (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: Malaventura
  • 1998: Jinnah
  • 1998: Bloodlines: Legacy of a Lord
  • 2000: The Calling
  • 2005: Syriana
  • 2007: Cassandra's Dream
  • 2007: Natasha
  • 2008: The Bank Job
  • 2010: Between Life and Death
  • World of Hurt

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1992: Early Travellers in North America
  • 1996: Silent Witness
  • 1998: Imogen's Face
  • 2003: Extraordinary People
  • 2006: Mindshock
  • 2010: How the Universe Works
  • 2010: Mutant Planet
  • 2016: Top Tens of Warfare

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: Lost Souls
  • 2001: Sweet Revenge
  • 2008: The Ascent of Money
  • 2009: Inside Planet Earth
  • 2011: Meet the Elephant Man
  • 2012: Treblinka's Last Witness

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]