Alle openbare logboeke
Vertoon 'n samestelling van alle boekstawings van Wikipedia. U kan die resultate vernou deur 'n boekstaaftipe, gebruikersnaam (kas-sensitief) of spesifieke blad (ook kas-sensitief) te kies.
- 01:48, 10 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Serwiese Rewolusie (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Militêre konflik | konflik = Serwiese Rewolusie | deelvan = | beeld = 200px | byskrif = ''Slag van Mišar (1806)'', skildery deur Afanasij Šeloumov | datum = '''Eerste Serwiese Opstand:'''<br>14 Februarie 1804 – 7 Oktober 1813, '''Hadži-Prodan se rebellie:'''<br>27 September – 30 Dese...')
- 22:05, 7 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Unitarisme (Nuwe bladsy geskep met ''''Unitarisme''' (van die Latynse ''unitas'', "eenheid") is 'n stroming binne die Christendom wat die leer van die goddelike drie-eenheid of triniteit verwerp. In hulle siening van die eenheid van God, word Jesus Christus nie as (mede-)goddelik beskou nie, anders as binne die hoofstroom van Christenskap. == Voorlopers == Voorlopers van hierdie stroming sluit in Arius (sien Arianisme), Michael Servet, Adam Pastor en die sosiniaisme....')
- 01:20, 5 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Daktilus (poësie) (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|'n '''Daktilus''' is soos 'n vinger, met een lang deel gevolg deur twee korter dele. 'n '''Daktilus''' (mv. daktile of daktili) (Oudgrieks: δάκτυλος (dáktylos), ''vinger'') is 'n versvoet wat bestaan uit 'n beklemtoonde lettergreep gevolg deur twee onbeklemtoonde lettergrepe. Mens noteer die daktilus as <math>-\smile \smile</math>. Musikaal-ritmies gesien is die daktilus 'n maatstreep|driekwartmaat...')
- 01:06, 5 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Heksameter (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Heksameter''' of '''sesvoeter''' is 'n sesvoetige versreël. Is die versvoet 'n koeplet, word dan gepraat van 'n daktiliese heksameter. Die heksameter as metrum is in die Klassieke Oudheid algemeen gebruik. Sowel die ''Ilias'' en die ''Odusseia'' van Homeros en Vergilius se ''Eneïde'' is in daktiliese heksameters geskryf. 'n Jambiese heksameter word 'n aleksandryn genoem. == Voorbeelde == * ''"H'''u'''rry up, g'''e'''nt...')
- 00:48, 5 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Epigraaf (letterkunde) (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|Faksimilee van die oorspronklike titelblad vir William Congreve se ''The Way of the World'' wat gepubliseer is in 1700, en waarop die epigraaf uit [[Horatius se ''Satires'' gesien kan word in die boonste kwart van die blad.]] In letterkunde is 'n '''epigraaf''' 'n frase, aanhaling of gedig wat aan die begin van 'n boek, monograaf of afdeling of hoofstuk daarvan voorkom.<ref>{{cite web |url=h...')
- 23:47, 4 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Saturniese vers (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|300px|Die graftombe van [[Lucius Cornelius Scipio Barbatus, opgerig in omstreeks 150 v.C. Dit bevat 'n ''Elogium'' in Saturniese vers in die Oulatyn.]] Die '''saturniese vers''' of '''versus saturnius''' is 'n ou Latynse versvorm. Volgens die Romeinse mitologie was die god Saturnus die eerste koning van Latium. "Saturnies" verwys dus na die oeroue oorsprong. Die eerste ongeskrewe en mondelings oorgelewerde ''Carmi...')
- 23:13, 4 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Epigram (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|'n Aansienlike deel van Robert Hayman se boek uit 1628, ''Quodlibets'', is toegewy aan epigramme. 'n '''Epigram''' is 'n kort, interessante, onvergeetlike, somtyds verrassende of satiriese verklaring. Die woord kom van die Ougriekse {{lang|grc|ἐπίγραμμα}} ({{transl|grc|epígramma}}, "inskripsie", van {{lang|grc|ἐπιγράφειν}} [{{transl|grc|epigráphein}}], "om te skryf op, om in te skryf").<ref...')
- 22:29, 4 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Elogium (letterkundige genre) na Elogium geskuif
- 22:25, 4 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Elogium (letterkundige genre) (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|upright=1.6|Die ''Elogium'' op die graftombe van [[Lucius Cornelius Scipio Barbatus|Scipio Barbatus, Rome]] 'n '''Elogium''' (Latyns, meervoud: '''elogia''') was 'n inskripsie ter ere van 'n oorledene wat geplaas is op grafstene, graftombes, beelde van voorouers en standbeelde in Antieke Rome.<ref name=pauli>Pauly (1905), sub vocem ''Elogium I''</ref><ref>The Life, Letters,...')
- 20:21, 4 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Lucius Cornelius Scipio (konsul 259 v.C.) (Nuwe bladsy geskep met ''''Lucius Cornelius Scipio''' (gebore in omstreeks 300 v.C.), konsul in 259 v.C. gedurende die Eerste Puniese Oorlog, was 'n konsul en Romeinse sensor van Antieke Rome. Hy was die seun van Lucius Cornelius Scipio Barbatus, wat self 'n konsul en sensor was, sowel as die broer van Gnaeus Cornelius Scipio Asina, wat twee keer konsul was. Twee van sy seuns (Publius Cornelius Scipio en Gnaeu...')
- 19:48, 4 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Lucius Cornelius Scipio Barbatus (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|300px|Die [[graf|graftombe van Lucius Cornelius Scipio Barbatus, opgerig in omstreeks 150 v.C. Dit bevat 'n ''elogium'' in Saturniese vers in die Oulatyn.]] '''Lucius Cornelius Scipio Barbatus''' (omstreeks 337 v.C. - 270 v.C.) was een van twee Romeinse konsuls in 298 v.C. Hy het die Romeinse leër aangevoer tot 'n oorwinning oor die Etruskers naby Volterra. Hy was 'n li...')
- 02:11, 4 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Lodewyk die Duitser (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Ampsbekleër | beeld = Ludwig der Deutsche.jpg | beeldonderskrif = Seël van Lodewyk die Duitser | naam = Lodewyk die Duitser | lewe = 806-876 | geboortedatum = 806 | geboorteplek = | sterfdatum = 28 Augustus 876 | sterfplek = Frankfurt am Main | orde1 = Koning van die Oos-Frankiese Ryk | termynaanvang1 = 843 | termyneinde...')
- 22:31, 3 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Arianisme (Nuwe bladsy geskep met 'regs|duimnael|250px|Die koepel van die Doopvont van die Ariane in [[Ravenna, met 'n beeld van die doop van Jesus.]]duimnael|250px|[[Konstantyn die Grote en die Konsilie van Nicea verbrand Ariaanse boeke, beeld uit omstreeks 825.]] Die '''Arianisme''' is 'n stroming binne die Christendom wat ontstaan het aan die begin van d...') Etiket: Disambiguation links
- 15:43, 3 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Thüringers (Nuwe bladsy geskep met '350px|duimnael|Europa in omstreeks 480; die Thüringers ('''Thuringi''') in bruin. Die '''Thüringers''' (Latyn: ''Thuringi'', ''T(h)ueringi'' of ''T(h)oringi'') was 'n verbond van verskillende Germaanse stamme, veral Hermanduri, maar ook Warne en 'n deel van die Angele en Sueve. == Geskiedenis == Omstreeks 400 het hulle die Koninkryk van Thüringe gestig, wat gestrek het tussen...')
- 22:09, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Gepide (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|300px|Gepidia, kortstondige maksimum omvang van die Gepidiese gebied, 539-551 Die '''Gepide''' (ook die Latynse vorm ''Gepidae'' word gebruik) was 'n Oos-Germaanse volk wat verwant was aan die Gote. In die 3de eeu val hulle saam met die Gote die Romeinse provinsie Dacia binne, en neem besit van die noordwestelike deel daarvan. Die naam 'Gepide' kan afgelei wees van "Gepant...')
- 21:20, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Herminone (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Stamme in Europa omstreeks 50 n.C. Die '''Herminone''' was een van die Germaanse volksstamme wat in middel-Duitsland gewoon het. Hul gebied het tot aan die grense van die Donau gestrek. Die Herminone is óf na 'n stamheld, Ermino, vernoem, óf het die naam verkry deur taalkundige diversiteit.<ref>Tacitus, ''De origine et situ Germanorum'' 2.2.</ref> Die volgende stamme...')
- 20:24, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Zwevegem (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas stad | amptelike_naam = Zwevegem | beeld_kaart = Zwevegem West-Flanders Belgium Map.svg | kaart_onderskrif = ligging binne die sentrumstad Kortrijk<br> in die provinsie Wes-Vlaandere | koördinate = {{koördinate|50|48|45|N|3|19|59|E|type:city_region:BE|aansig=inlyn,titel}} | beeld_wapen = Zwevegem wapen2.svg | beeld_vlag = Flag of Zwevegem.svg | vlag_onderskrif...')
- 17:38, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Suebe (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Kaart van die Romeinse Ryk in 125 onder [[Hadrianus, met die woongebied van die ''Suebi'' in die noorde en die suide van die teenswoordige Duitsland]] duimnael|Uitbreiding van die ryk onder Rechiar Die '''Suebe''' of '''Suewe''' (Latyn: ''Suebi'') was 'n Wes-Germaanse volk wat rondom die begin van die jaartelling tussen die Ryn en die Oossee (''Mare Suebicum'' in die Laty...')
- 23:28, 1 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Antinoös (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Antinoös | beeld = Bust Antinous Hermitage GR-4220 n1.jpeg | beeldgrootte = 235 | beeldonderskrif = Borsbeeld van Antinoö-Dionysus (Hermitage Museum) | geboorteplek = Claudiopolis, Bithynia, Romeinse Ryk | geboortedatim = ongeveer 111 | sterfdatum = ongeveer 130 (op ouderdom 18–19) | sterfp...')
- 00:43, 1 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Foederati (Nuwe bladsy geskep met ''''Foederati''' (meervoud van die Latynse ''foederatus'', “verbonde”) is 'n term wat vandag veral geassosieer word met die Germaanse stamme wat as foederati opgetree het in die Romeinse Ryk in die eerste eeue n.C. Die begrip is egter ouer as die tydperk. == Tydens die Republiek == In die eerste eeu v.C. het Rome reeds beskik oor 'n stelsel waarvolgens die verskillende stammme op die Apennynse skiereiland opgedeel is in bepaalde “klasse”...')
- 22:38, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Lys van konings van die Lombarde (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Goue munt van koning Cunibert {| class="toccolours" style="margin: 0 2em 0 2em;" |'''NAAM'''||align="right"|'''PERIODE'''||'''Opmerkings:''' |- |||align="right"|'''380 - 774'''|| '''Konings van die Lombarde''' |- |Angelmund||align="right"|380 - 410 |- |Lamisso||align="right"|410 - 420 |- |Lethuc||align="right"|420 - 460 |- |Hildeoc||align="right"|460 - 480 |- |Go...')
- 22:27, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Cleph na Clef geskuif
- 22:24, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Cleph (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | beeld = | naam = Cleph<br />Sleoph ? | opskrif1 = |1 = leef |1 = ? – 574 | opskrif2 = titel |2 = Koning van die Lombarde | opskrif3 = regeer |3 = 572-574 | opskrif4 = voorganger |4 = Alboin |opskrif5 = opvolger |5 = Interregnum tot 584 | opskrif 6 = vader |6 = ?...')
- 21:37, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Alboin (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|200px|Die moord op Alboin, geskilder deur Charles Landseer '''Alboin''' (vóór 526 – 28 Junie 572 of 573) was die eerste Lombardiese koning in Italië. Nadat hy in samewerking met die Aware die Germaanse Gepide-stam verslaan het, val hy (volgens sommige bronne aangespoor deur generaal Narses, die Griekse stadhouer van Italië), Italië binne. Italië het...')
- 21:16, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Audoin (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | beeld = | naam = Audoin | tipe = Koning van die Lombarde | opskrif1 = regeer |1 = omstreeks 546 tot 560 | opskrif2 = sterfdatum |2 = 565 (óf 563) |opskrif3 = voorganger |3 = Waltari |opskrif4 = opvolger |4 = Alboin |opskrif5 = vader |5 = |opskrif6 = moeder |6 = |opskrif...')
- 20:55, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Waltari (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | beeld = | naam = Waltari | tipe = Koning van die Lombarde | opskrif1 = regeer |1 = omstreeks 539 tot 546 | opskrif2 = sterfdatum |2 = 546 |opskrif3 = voorganger |3 = Wacho |opskrif4 = opvolger |4 = Audoin |opskrif5 = vader |5 = Wacho |opskrif6 = moeder |6 = Silinga |opskri...')
- 20:36, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Wacho (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Lombardiese grondgebied in die tyd van Wacho '''Wacho''' (omstreeks 480 - 539) was van 510 tot 539 hoofman (koning) van die Lombarde. Hy het homself tot koning verklaar nadat hy in 510 sy oom, en koning van die Lombarde, Tato, vermoor het en dié se seun Hildechis verslaan het. Wacho het deur middel van huwelike goeie verhoudings opgebou met ander Germaanse koninkryke. == Lewe == Wacho was getroud met Radegu...')
- 19:57, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Tato (Nuwe bladsy geskep met ''''Tato''' (? - 510) was koning van die Lombarde tussen ongeveer 495 tot 510. Hy was die seun van Klaffo. == Geskiedenis == Ten tyde van Tato se bewind het die Lombarde in die huidige Oostenryk gewoon. Van daaraf het die Lombarde omstreeks 500 oor die Donau-rivier getrek na die vlaktes van Hongarye. Hier het hulle betrokke geraak in 'n oorlog met die Herule. Volgens oorlewering het beide volke eers in vrede naas meka...')
- 19:38, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Klaffo (Nuwe bladsy geskep met ''''Klaffo''' was omstreeks 490-500 koning van die Lombarde, ten tyde van die Groot Volksverhuising. Hy was die seun van Godehok. Hy is opgevolg deur sy seun Tato. Klaffo is een van die Lombardiese konings waaroor Paulus Diakonus weinig geskryf het. Uit die periode dat hy oor die Lombarde geheers het is daar daarom ook geen gebeurtenisse bekend. == Bronne == * Paulus Diakonus, ''Lombardiese geestelike'' {{Saadjie}} {{Normdata}} Kateg...')
- 19:30, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Godehoc na Godehok geskuif
- 19:27, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Godehoc (Nuwe bladsy geskep met ''''Godehoc''' of '''Goduoc''' was omstreeks 480-490 hertog van die Lombarde. Hy was die opvolger van Hildeoc. Ten tyde van Godehoc se heerskappy verhuis die Lombarde van die huidige Duitse deelstaat Sakse en Boheme na die gebied waar die Rugiërs voorheen gewoon het (Oostenryk). Godehoc is opgevolg deur sy seun Claffo. == Bronne == * Paulus Diaconus, ''Lombardiese geestelike'' {{Saadjie}} {{Normdata}} Kategorie:Konings')
- 19:19, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Hildeoc (Nuwe bladsy geskep met ''''Hildeoc''' of '''Hilduoc''' was die vierde koning van die Lombarde. Hy regeer in die middel van die vyfde eeu, in 'n tyd toe die Lombarde gewoon het tussen die middelloop van die Donau en Norikum, wat gedeeltelik deur die Romeine ontruim is. Paulus Diakonus, outeur van die ''Historia gentis Langobardorum'', vermeld byna niks oor Hildeoc, behalwe dat hy die vierde seun en opvolger was van koning Lethuoc, oprigter v...')
- 00:28, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Interregnum (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|interregnum '''Interregnum''' (meervoud '''interregna''' of '''interregnums''') is die Latynse uitdrukking vir 'n tussenregering. Oorspronklik het die begrip by die Romeine die tyd tussen die dood van die een koning en die benoeming van die volgende koning beteken. Later is bedoel die tyd waarin daar geen konsuls was. Vir die periode is 'n senator tot interrex be...')
- 22:52, 30 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Pepyn van Italië (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | naam = Pepyn | leur = #ccf | beeld = Pépin d'Italie.jpg | beeldonderskrif= Pepyn, soos uitgebeeld op 'n 10de eeuse afskrif van 'n manuskrip wat oorspronklik gemaak is in 829–836. | titel = Koning van Italië | opskrif1 = bewind |1 = 781 – 810 | opskrif2 = kroning |2 = 781, Rome | opskrif3 = voorganger |3 = Karel die Grote | opskrif4...')
- 20:03, 30 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Godescalc-evangelistarium (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Christus in majesteit duimnael|Miniatuur met Lukas die evangelis (fol. 1r) van die geskrif Die '''Godescalc-evangelistarium''' is 'n geïllustreerde manuskrip wat tussen 781 en 783 vermoedelik gemaak is in Aken in opdr...')
- 23:29, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Seleukië (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus van Seleukië''' ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος}}; floreer in omstreeks 150 v.C.) was 'n Stoïsynse filosoof en 'n student van Diogenes van Babilon. Apollodorus is bekend daarvoor dat hy Sinisme beskryf het as "die kort pad na deugde",<ref name="diog1"/> en hy was moontlik die eerste Stoïsyn na die tyd van Zeno en Ariston om op sistematiese wyse die versoening van Stoïsisme met Si...')
- 22:56, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Phaleron (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus van Phaleron''' (Oudgrieks: Ἀπολλόδωρος Φαληρεύς, ''Apollódōros Phalēreύs'', omstreeks 445 – 4de eeu v.C.) was 'n antieke Atheense student en een van die voorste ondersteuners van Sokrates<ref name=peen>{{cite web|url=http://peenef2.republika.pl/angielski/hasla/a/apollodorus.html|title=Apollodorus of Phaleron|author=Robert T. Ptaszek|date=20 Februarie 2012|access-date=21 Februarie 2012|archive-date=2 Januarie 2014|archive...')
- 22:09, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Kommunes van Frankryk na Franse kommunes geskuif
- 22:07, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Kommunes van Frankryk (Nuwe bladsy geskep met '450px|duimnael|regs|Kaart van die kommunes van Frankryk se metropolitaanse gebiede Die '''kommune''' of '''{{Lang|fr|commune|italic=no}}''' ({{IPA-fr|kɔmyn|-|LL-Q150 (fra)-WikiLucas00-commune.wav}}) is 'n administratiewe afdelingsvlak in die Franse Republiek. Franse kommunes is soortgelyk aan munisipaliteite in Suid-Afrika, ''gemeinden'' in Duitsland, ''comuni'' in Italië, ''gemeentes'' in Nederl...')
- 19:51, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Quiroga, Galisië (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Nedersetting |amptelike_naam=Quiroga |ander_naam= |inheemse_naam= |nedersetting_tipe=Munisipaliteit |bynaam= |slagspreuk= |translit_taal1= |translit_taal1_tipe= |translit_taal1_inligting= |translit_taal2= |translit_taal2_tipe= |translit_taal2_inligting= |beeld_stadsilhoeët=Casa_concello_Quiroga.jpg |beeldgrootte= |beeldbyskrif=Stadsaal |beeld_vlag=Flag of Quiroga.svg |vlaggrootte= |vlagskakel= |beeld_seël= |seëlskakel= |seëlgrootte= |beeld_skild=...')
- 02:43, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Apollodorus die Epikuriaan na Apollodorus die Epikuriër geskuif
- 02:35, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Epitoom (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Epitoom''' (Grieks: ἐπιτομή, van ἐπιτέμνειν, ''epitemnein'' "om kort te knip") is 'n opsomming, of iets wat 'n groter werklikheid verteenwoordig. Dit word ook gebruik as sinoniem vir die woord "beliggaming".<ref>{{cite web |title=Epitome |url=https://www.oxfordlearnersdictionaries.com/definition/english/epitome?q=epitome |website=Oxford Learner's Dictionary |publisher=2019 Oxford University Press |access-date=1 November 2019 |ref=oxf}}</...')
- 01:42, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Digeste (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Boek | naam = ''Digeste'' | beeld = Digesto 02.jpg | oorspronklike titel = ''Digesta'' | outeur = Tribonianus | vertaler = | voorwoord = | illustrasies = | land = Bisantynse Ryk | taal = | oorspronklike taal = Latyns | reeks...')
- 00:30, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Domitius Ulpianus (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Domitius Ulpianus | beeld = Statue dedans le Palais de justice.JPG | beeldonderskrif = 19de eeuse standbeeld in die nieu-klassieke Palais de Justice in Brussel, België. | geboortename = | geboortedatum = 170 n.C. | geboorteplek = Tirus, Libanon | sterfdatum = 228 n.C. | sterfplek...')
- 00:05, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Corpus Iuris Civilis (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|''Corpus Iuris Civilis'', 1583 duimnael|[[Justinianus I afgebeeld op 'n mosaïek in die kerk van die Basiliek van San Vitale in Ravenna, Italië]] duimnael|''Corpus Iuris Civilis'', 1607 Die '''''Corpus Iuris Civilis''''' is 'n skriftelik neergelegde v...')
- 22:18, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Athenaeus van Naucratis na Athenaeus van Naukratis geskuif
- 22:16, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Athenaeus van Naucratis (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Athenaeus van Naucratis | beeld = | beeldonderskrif = | geboortedatum = Laat-2de eeu n.C. | geboorteplek = Naucratis, Romeinse Ryk (hedendaagse Egipte) | sterfdatum = Vroeë 3de eeu n.C. | sterfplek = Onbekend | beroep = Skrywer, grammatikus em retorikus }} '''Athenaeus van Naucratis''' (Grieks: Ἀθήναιος ὁ Nαυκρατίτης van Nαυκράτιος, ''Ath...')
- 20:35, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Cirene (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' van Cirene ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος ὁ Κυρηναῖος}}) was 'n grammatikus uit antieke Griekeland wat dikwels aangehaal is deur ander Griekse grammatici, soos bv. by die skolia oor Euripides,<ref>Euripides, ''Oresteia'' 1485</ref> in die ''Etymologicum Magnum'',<ref>''Etymologicum Magnum, s. v.'' βωμολόχοι</ref> en in die Suda.<ref>Suda, ''s. vv.'' ά̀ντικρυς, βω...')
- 20:19, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Pergamon (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' (Oudgrieks: Ἀπολλόδωρος) van Pergamon was 'n retorikus uit antieke Griekeland wat die outeur was van 'n skool van retoriek, ''Apollodoreios Hairesis'' (Ἀπολλοδωρειος αἵρεσις), wat na hom vernoem is en gevolglik geopponeer is deur die skool wat deur Theodorus van Gadara (Θεοδώρειος αἵρεσις) gestig is. Apollodorus het op gevorderde ouderdom klasse in retoriek by Apollonia (Illïrië)|Apol...')
- 19:48, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Amfiktionie (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Amfiktionie''' (Oudgrieks: ''Ἀμφικτιονία'' / Amphiktionía of ''Ἀμφικτυονία'' / ''Amphiktuonía'', "liga van bure") of '''amfiktioniese bond''' was in antieke Griekeland 'n antieke religieuse verbond van stamme, state of buurlande (''Ἀμφικτίονες'' / ''Amphiktíones'' of ''Ἀμφικτύονες'' / ''Amphiktyones'' (''amfiktione'') = letterlik ''diegene wat naby woon'') wat rondom 'n belangrike heiligdom gewoon het en d...')