Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Valérie Kaprisky (gebore 19 Augustus 1962) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breathless (1983), La femme publique (1984), en Mouvements du désir (1994).