Gaan na inhoud

Zwartewaterland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Zwartewaterland

Zwärtewäterlaand
Munisipaliteit
'n Uitsig op Hasselt
'n Uitsig op Hasselt
Vlag van Zwartewaterland
Vlag
Wapen van Zwartewaterland
Wapen
Ligging van die Zwartewaterland-munisipaliteit
Ligging van die Zwartewaterland-munisipaliteit
Kaart van Zwartewaterland
Kaart van Zwartewaterland
Koördinate: 52°35′N 6°5′O / 52.583°N 6.083°O / 52.583; 6.083Koördinate: 52°35′N 6°5′O / 52.583°N 6.083°O / 52.583; 6.083
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieOverijssel
Stigting2001
Regering
 • BurgemeesterEddy Bilder (CDA)
Oppervlak
 • Totaal87,86 km2 (33,92 vk. myl)
 • Land82,69 km2 (31,93 vk. myl)
 • Water5,17 km2 (2,00 vk. myl)
Hoogte
1 m (3 ft)
Bevolking
 • Totaal22 503
 • Digtheid272/km2 (700/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
8060-8064, 8280-8299
Skakelkodes038
Bestuurlike sentrumHasselt
Webwerfwww.zwartewaterland.nl

Zwartewaterland (Nedersaksies: Zwärtewäterlaand) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met 'n bevolking van 23 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 88 km².

Die munisipaliteit is in 2001 gestig en die bestuurlike sentrum is in die stad Hasselt.

Zwartewaterland is in die Salland-streek sowel as in die Kop van Overijssel-streek (in elk geval die nedersetting Zwartsluis) geleë.

Bekende plekke is Genemuiden, Hasselt en Zwartsluis.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Zwartewaterland:

Naburige munisipaliteite[wysig | wysig bron]

Noordoostpolder (Fl) Steenwijkerland
Kampen Staphorst
Zwolle

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]